7102 次阅读
3 条回复
om Nederlands te probeer aanleer?
Haai my naam is Freddie en ek praat Afrikaans. Somtyds gaan ek Nederland toe om vriende en plek te besoek. Daarom verstaan ek ook Nederlands, maar nie so goed nie. Vir my klink Nederlands baie vreemd en snaaks. :p Dis soos iets wat voorheen gesien is, maar nie regtig dieselfde nie. Daar's baie meer Franse woorde in Nederlands as in Afrikaans omdat Afrikaans hoofsaaklik ou Nederlands woorde en inheemse Afrikaanse woorde gebruik. So op 'n manier klink Afrikaans soos "ou-Nederlands". Mense het my baie goed verstaan maar ek tog nie.
Ek kan nie regtig Nederlands skryf nie so ek skryf net Afrikaans hier. Weet nie of julle kan verstaan wat ek hier neergeskryf het nie. Maar dis altyd baie lekker om hier te wees en om julle te leer ken.\
Ek sien baie uit na jul antwoorde. :)
Alles van die beste,
Freddie